Die gebruik van musiek - en leesterapie vir die verligting van spanning en depressie, het my nog altyd gëinteresseer.
Ek weet, dat musiek in elk geval, werklik verligting kan bied, omdat ekself dit al ervaar het.
Probeer 'n
bietjie om elke dag vir so 'n halfuur na musiek soos hierdie te luister en kyk of dit help.
Dit het vir my toe ek dit nodig gehad het: