Oor swane

Daar is min goed wat hulself so leen tot kitsch, as swane.  Ook geen wonder nie, want hulle is darem maar mooi.  As jy al ooit by "The meadows" in Oxford met jou rug teen 'n boom vir hulle sit en kyk het, sal jy weet wat ek bedoel.  Mens kan letterlik vir ure lank sit en jou verwonder aan die natuurlike grasie waarmee hulle oor die water sweef.

 

Kyk dan net so...
Sensus van die swane
Tot digters is deur hulle gëinspireer

Geen wonder dan dat hulle ook al heelwat komponiste gëinspireer het om hulle te laat lewe d.m.v. musiek nie.

Maar daar is darem ook soms 'n negatiewe konnotasie aan hulle, met "swanesang", wat die einde beteken.

Luister saam na van die mooiste:  

 

Karnaval van die diere, van Camille Saint Saëns

Write a new comment: (Click here)

SimpleSite.com
Characters left: 160
DONE Sending...
See all comments

| Reply

Latest comments

06.05 | 19:10

...
05.05 | 20:47

Het baie geniet. Dankie.Tuinmaak my passie. Meestal onbekende musiek vir my, maar pragtig.

...
07.04 | 20:46

Hi Nalene, watter datums het jy 'n probleem mee. Dié van Dr Nel van Heerden? Madelie

...
07.04 | 09:09

Kan iemand dalk sê die datums klop nie... Die datums wat op foto's is en die ouderdom wat sy behoort te wees, werk nie lekker saam nie. Kan iemand dalk help?

...
You liked this page