Bach op sy beste

Vir my persoonlik het Bach se genialiteit nog altyd gelê in die manier hoe hy met 'n tema speel - dit uitbou en dit tussen verskillende stemme laat wissel en laat verweef.

Het nog nooit eintlik aan hom gedink as die meester van die melodie nie - die eer kom mos darem seker vir Mozart, Schubert en Beethoven toe.  Of hoe?

MAAR luister bietjie na van Bach se komposisies, suiwer om die melodie.  

 

ONGELOOFLIK! 

"Within my heart's foundation Thy name and cross alone Shine forth each day and hour, For which I can rejoice. Appear to me the vision, For strength in my distress, How thou, Lord Christ, so gently Didst give thy blood till death!"
"Bist du bei mir"

Bist du bei mir, geh' ich mit Freuden
zum Sterben und zu meiner Ruh'.
Ach, wie vergnügt wär' so mein Ende,
es drückten deine lieben [schönen]1 Hände
mir die getreuen Augen zu!

If you are with me, I will gladly go
to [my] death and to my rest.
Ah, how pleasant would my end be
if your dear, fair hands shut
my faithful eyes!

Write a new comment: (Click here)

SimpleSite.com
Characters left: 160
DONE Sending...
See all comments

| Reply

Latest comments

30.08 | 12:44

It seems really a nice sharing due to its informative stuff which I will share with my dad after my https://www.goldenbustours.com/seattle-tour-packages/

...
06.05 | 19:10

...
05.05 | 20:47

Het baie geniet. Dankie.Tuinmaak my passie. Meestal onbekende musiek vir my, maar pragtig.

...
07.04 | 20:46

Hi Nalene, watter datums het jy 'n probleem mee. Dié van Dr Nel van Heerden? Madelie

...
You liked this page