Beethoven se simfoniëe, sonatas en "Fidelio" is so wel bekend en kry soveel aandag dat die lieder wat hy gekomponeer het nie altyd tot hulle reg kom nie en heelwat daarvan selde gehoor word.
Beethoven self, was skynbaar ook nie 'n baie entoesiastiese
komponis van lieder nie, en het selfs aan vriende genoem dat hy dit makliker vind om instrumentale musiek te skryf.
Hier volg 'n paar pragtige lieder, waarvan sommige, vir my in elk geval, onbekend was.
Van sy lieder is met Engelse teks,
Iers gëinspireer. Hy het ook gedigte van die Skotse digter, Sir Walter Scott, getoonset.