 |
 |
|
 |
 |
Op berge en in dale - die musiek van Wallis
Meer as 10 000 Walliese mansstemme
Myfanwy, 'n pragtige liefdesliedjie in Wallies
All through the night
Een van Wallis se ongelooflike sangers
Sprokiesagtig mooi!
Dink aan Wallis en twee aspekte staan dadelik uit - mannekore en rugby.
Rhydian, een van die gewildste opkomende sangers - ontdek op "Brittain's got talent".
Breuddwyd Glyndwr? Nee, nie spelfoute nie - heelwat woorde in Wallies in sonder klinkers
Only boys aloud. Was gelukkig om hulle te kon hoor in London, nog voor hulle bekebd geword het op "Brittain's got talent." Die toekoms van die Walliese mannekoortradisie. Soveel energie!
"n Bekende rugbyliedjie
Hierdie gesang word gewoonlik net na die Walliese volkslied by die rugby toetse gesing.
National Anthem
As daar nou een ding in die lewe is wat ek begeer, dan is dit om tog nog eendag 'n rugbytoets in Cardiff te kan bywoon en die skare te hoor sing. Ongelooflik!
|
|
 |