Die Classic FM radiostasie in Groot Brittanje, het onlangs 'n opname onder hul luisteraars gedoen om die Top 20 gewildste klassieke gunstelinge te identifiseer. Meer as 200 000 luisteraars het daaraan deelgeneem.
Hier volg die Top 10:
It seems really a nice sharing due to its informative stuff which I will share with my dad after my https://www.goldenbustours.com/seattle-tour-packages/
Het baie geniet. Dankie.Tuinmaak my passie. Meestal onbekende musiek vir my, maar pragtig.
Hi Nalene, watter datums het jy 'n probleem mee. Dié van Dr Nel van Heerden? Madelie