Mila

Die meisies in diep gesprek. Mila, het van geboorte af al gelyk of sy regtig luister na wat mense om haar kwytraak.

Vreemd

vreemde plek

vreemde taal

vreemde mense

wat iets aan my probeer sê

deur geluide

deur gesigte te trek.

interessant

ek kyk hulle stip aan

hulle reageer as ek glimlag

of self geluide maak.

dit lyk of hulle van my hou

veral die een wat by my bly.

haar stem is bekend

bring nog kos, gawe vreemdeling.

hoekom moet ek altyd eers skreeu?

 

Stephan Lategan, Grootbaai, 17 Mei 2015.

©

 

Write a new comment: (Click here)

SimpleSite.com
Characters left: 160
DONE Sending...
See all comments

| Reply

Latest comments

30.08 | 12:44

It seems really a nice sharing due to its informative stuff which I will share with my dad after my https://www.goldenbustours.com/seattle-tour-packages/

...
06.05 | 19:10

...
05.05 | 20:47

Het baie geniet. Dankie.Tuinmaak my passie. Meestal onbekende musiek vir my, maar pragtig.

...
07.04 | 20:46

Hi Nalene, watter datums het jy 'n probleem mee. Dié van Dr Nel van Heerden? Madelie

...
You liked this page