CH2
As jy nog nie vir CH2 hoor speel het nie, het jy nog nie gehoor hoe 'n kitaar nou eintlik gespeel moet word nie - hemel die manne is fatasties, en dan is hulle nogal Suid-Afrikaans ook, EN van Pretoria.
Ek en Renée, my vriendin, het hulle
al 'n hele paar jaar gelede hoor speel in die Brooklyn Mall toe hulle net as groep saam begin het, en sommer onmiddelik geweet, HIER GAAN GROOT DINGE GEBEUR!
BELEEF die video hier onder en kliek op die skakel en gaan direk na hulle webblad.
Daar is heelwat van hul werk om na te luister.
"Need I say more?"
http://www.ch2guitarduo.com/