Fraaie bloemen

Musiek met 'n blomtema

Hierdie musiek was vir my totaal nuut en ongelooflik mooi!  Wil dit graag met julle deel en het daarom die bekende stukke met blomkonneksies soos die "Rose uit die Suide" wals van Strauss, die Blomduet van Delibes en so aan, uitgelaat met 'n doel. 

"Die krisante" van Puccini, gespeel deur die Holthauer Bachsoliste
Pearsall: "Lay a garland", gesing deur die Schweizer Jugendchor
"All in a garden green" van Byrd
"Down by the Sally Gardens", gesing deur Loreena Mckennitt
Howells: "A spotless rose", gesing deur The Sixteen
Delius: "Walk to the paradise garden"
Prokovief: "Waltz of the stone flower"
Debussy: "Bruyeres", uit Preludes
"Bruyeres" is blykbaar heide.
Butterworth: "'Loveliest of trees' (from 'A Shropshire Lad'), gesing deur Roderick Williams
Lieflike liedjie.
Mahler: "What the wild flowers tell me"
Schumann: "Der Rose Pilgerfahrt: "Und wie ein Jahr verronnen ist"
Robert Schumann: "Der Rose Pilgerfahrt", Op. 112, finale koor

Write a new comment: (Click here)

SimpleSite.com
Characters left: 160
DONE Sending...

Marietjie Stegmann | Reply 05.05.2017 20.47

Het baie geniet. Dankie.Tuinmaak my passie. Meestal onbekende musiek vir my, maar pragtig.

Madelie 06.05.2017 19.10

See all comments

| Reply

Latest comments

30.08 | 12:44

It seems really a nice sharing due to its informative stuff which I will share with my dad after my https://www.goldenbustours.com/seattle-tour-packages/

...
06.05 | 19:10

...
05.05 | 20:47

Het baie geniet. Dankie.Tuinmaak my passie. Meestal onbekende musiek vir my, maar pragtig.

...
07.04 | 20:46

Hi Nalene, watter datums het jy 'n probleem mee. Dié van Dr Nel van Heerden? Madelie

...
You liked this page