Musiekgunstelinge van 2014

Van al die musiek op die blog (het nie al die keuses gehou nie), is die volgtende my gunstelinge.  Geniet dit so op die oujaar!

Gheorghe Zamfir speel die tema uit "Limelight"
Handel se "Eternal source of ligh divine", gesing deur Elin Manahan Thomas
Rheinberger se "Abendlied" gesing deur die Cambridge Singers
"Brother Jame's Air" gesing deur die Mormoonse Tabernakelkoor
"Come again" van Dowland, hier gesing deur Paul Agnew in die styl van daardie tyd
"My love is like a red, red rose", woorde deur die geliefde Skotse digter Robbie Burns
Gesing deur Kenneth McKellar
"Adagio" uit Mozart se Klarinetkonsert
Handel: "Thine be the glory"
Bach se "Sheep may safely graze"
Van Mendelssohn, "O for the wings of a dove", gesing deur die Choir Boys
"The Lord bless you and keep you", van John Rutter

Write a new comment: (Click here)

SimpleSite.com
Characters left: 160
DONE Sending...
See all comments

| Reply

Latest comments

06.05 | 19:10

...
05.05 | 20:47

Het baie geniet. Dankie.Tuinmaak my passie. Meestal onbekende musiek vir my, maar pragtig.

...
07.04 | 20:46

Hi Nalene, watter datums het jy 'n probleem mee. Dié van Dr Nel van Heerden? Madelie

...
07.04 | 09:09

Kan iemand dalk sê die datums klop nie... Die datums wat op foto's is en die ouderdom wat sy behoort te wees, werk nie lekker saam nie. Kan iemand dalk help?

...
You liked this page