Koorrëels

Voornemende koorlid?

ry op ry word hulle ingepak

ma’s en pa’s se liewe bloedjies

wat  sing in ‘n kinderkoor.

daar kom sy nou ingestap

waai gou vir ma in die gehoor,

voetjie haak vas

mag  balans nie verloor!

in elke koortjie sing  een rooikop

dis ‘n vaste reël,

soek maar die koppie op.

dan kom nog ‘n koortjie,  een vir een

en die rooikop makeer!

word die reël  nou verbreek?

maar dan, wag, hier kom die juffrou, ‘n mooie

en haar haardos is, natuurlik, ‘n rooie!

 Stephan Lategan   Kaapstad, 22 Okt 2012.

©

 

 

Write a new comment: (Click here)

SimpleSite.com
Characters left: 160
DONE Sending...
See all comments

| Reply

Latest comments

06.05 | 19:10

...
05.05 | 20:47

Het baie geniet. Dankie.Tuinmaak my passie. Meestal onbekende musiek vir my, maar pragtig.

...
07.04 | 20:46

Hi Nalene, watter datums het jy 'n probleem mee. Dié van Dr Nel van Heerden? Madelie

...
07.04 | 09:09

Kan iemand dalk sê die datums klop nie... Die datums wat op foto's is en die ouderdom wat sy behoort te wees, werk nie lekker saam nie. Kan iemand dalk help?

...
You liked this page