Baie interessante en ongewone keuses. Wonder darem of die musiek nie plek-plek te "onrustig" is vir laerskool kinders nie.
Goeie verteenwoordiging van al die musiek tydperke en style, Maar mis darem maar 'n rustige iets soos "Air on a G-string"
van Bach.
Laat weet bietjie wat julle van die keuses dink.
Madelie