Sing soos 'n nagtegaal

Ons sê so maklik van iemand wat mooi sing, "Sy sing soos 'n nagtegaal". 

Maar al ooit gewonder hoe klink so 'n nagtegaal nou eintlik? 

Hiers hy... Mooi nê?
Jy kan hierdie een ook as 'n luitoon vir jou selfoon aflaai. As hy dan in Suider-Afrika oorwinter, moet ons hom mos ook hier kan hoor, of hoe?

Hier onder volg 'n paar stukkies musiek wat deur die nagtegaal gëinspireer is.

Geniet.

Madelie

Schubert: "Die Nachtigall", Opus 11,2
Net na Schubert hierdie lied geskryf het, was dit glo vir 'n paar maande die nommer een wat almal wou sing.
Handel: "The cuckoo and the nightingale", Concerto in F no 13, vir orrel.
Het dit glad nie geken voorheen nie, maar is mal daaroor.
Andre' Rieu - Romantic Melodies Nachtigall Serenade
Ken ons dit nie as die Toselli Serenade of so iets nie?
Yanni: 'The nightingale" met Chinese fluit
"A nightingale sang in Berkeley Square", dink dit word deur Maxine gesing

Write a new comment: (Click here)

SimpleSite.com
Characters left: 160
DONE Sending...

Madelie | Reply 21.08.2014 21.09

Gedink jy gaan van die orrel enetjie hou!

Stephan Lategan | Reply 20.08.2014 14.38

My soort musiek.

See all comments

| Reply

Latest comments

30.08 | 12:44

It seems really a nice sharing due to its informative stuff which I will share with my dad after my https://www.goldenbustours.com/seattle-tour-packages/

...
06.05 | 19:10

...
05.05 | 20:47

Het baie geniet. Dankie.Tuinmaak my passie. Meestal onbekende musiek vir my, maar pragtig.

...
07.04 | 20:46

Hi Nalene, watter datums het jy 'n probleem mee. Dié van Dr Nel van Heerden? Madelie

...
You liked this page