Lewer ons land darem nie die ongelooflikste talent op nie?
Kyk 'n bietjie na Jacques Imbrailo, hoe hy ontwikkel het van engelgesiggie met stemmetjie wat daarby pas tot een van die wêrel se opwindendste baritons.
Luister, hy vertel
self. Daarby nog so 'n nederige mens ook.