2016 was vir my 'n goeie jaar.
Kon wonderlike uitvoerings, opvoerings en konserte bywoon, nie net plaaslik nie, maar ook In New York en Rusland.
Luister bietjie saam na 'n paar uittreksels uit van die uitvoerings wat ek kon belewe.
Gelukkige mens, ekke.
(Die opnames, behalwe "Madame Butterfly", is van ander produksies as die musiekblyspele wat wat ek bygewoon het).