Welkom by Madelie se reis- en spysblog

Mag 2021, vir jou net geluk en liefde bring.

Camilla Tilling

Skandinawiese nagtegale...

Van die suiwerste, klok helderste damesstemme kom uit Skandinawië - Camilla Tilling uit Denemarke, en Marita Solberg uit Noorwëe.

Verlustig jou gerus 'n bietjie in die absolute skoonheid van hierdie twee dames se stemme.

Die koreblog is ook opgedateer met koormusiek uit Duitsland: www.choralblog.com

Ten einde die beste klank kwaliteit te verkry, is dit die moeite werd om met oorfone te luister. 

Die Kersfeesblog is by www.reisblog2.com en die koreblog by www.choralblog.com

 

 

Video van die week:" Fred hviler over land og by", gesing deur die Deense Nasionale Meisieskoor.
Moet iets in die Skandinawiese water wees.
Camilla Tilling: "Schlichte Weisen", Op. 21 TrV 160: No. 2, "Du meines Herzens Kronelein".
Grieg: 6 Romances, Op. 39: I. "From Monte Pincio".
Van Mendelssohn: "A Midsummer Night's Dream", Op. 61, MWV M 13: No. 13, Finale. Allegro di molto "Bei des Feuers..."
Camilla sing 'n Deense kersliedjie.
"Ave Maria", saam met Anders Anderssonen die Olaus Petri Vocalis.
Haydn: "Die Schopfung" (The Creation) , Hob.XXI:2: Part I: Chorus: "Mit Staunen sieht das Wunderwerk".
Marias Vaggsång - Maria se wiegeliedjie.
Mozart: "Le nozze di Figaro", K. 492: "Giunse alfin".
Schumann: "Myrthen", Op. 25: No. 14, "Hochländisches Wiegenlied".
Purcell: "Thanks to these lonesome vales".
Marita Solberg, sing Handel se "Lascia ch'io pianga".
Grieg: "Peer Gynt", Op. 23: "Solveig's Song".
Dvorak: "Měsíčku na nebi hlubokém (Song to the Moon).
GOunod: "Ah! Je veux vivre", uit die opera "Roméo et Juliette".
"Ebben? Ne andrò lontana", uit Alfredo Catalini se opera: "La Wally".
"Ave Maria, piena di grazia", uit die opera "Otello", van Verdi.
Richard Strauss: "Wie umgibst du mich mit Frieden".

Write a new comment: (Click here)

SimpleSite.com
Characters left: 160
DONE Sending...

Madelie-fie | Reply 19.05.2016 15:31

Hi Madelie, van nou naamgenoot Madelie van Port Elizabeth! 💁😊

Madelie 20.05.2016 11:24

:o)

Marlene | Reply 23.02.2016 22:38

My pa ek my suster my 2 kinders en my 2 kleinkinders is almal in daardie rok gedoop

See all comments

| Reply

Latest comments

30.08 | 12:44

It seems really a nice sharing due to its informative stuff which I will share with my dad after my https://www.goldenbustours.com/seattle-tour-packages/

...
06.05 | 19:10

...
05.05 | 20:47

Het baie geniet. Dankie.Tuinmaak my passie. Meestal onbekende musiek vir my, maar pragtig.

...
07.04 | 20:46

Hi Nalene, watter datums het jy 'n probleem mee. Dié van Dr Nel van Heerden? Madelie

...
You liked this page