Montserratklooster in Spanje, tuiste van L'Escolania.
Music is life, that's why our hearts have beats...
Vandeesweek, 'n
paar uitsonderlike seunskore vanoor die wêreld, L'Escolania, die Thomanerchor van Leipzig, die Drakies, en dan 'n paar puik kore van ons groot
seunskole. Ja, hulle speel nie net goed rugby nie, die manne sing ook, en sommer baie goed ook :0)
Die koreblog is ook opgedateer met koormusiek uit Duitsland:
www.choralblog.com
Ten einde die beste klank kwaliteit te verkry, is dit die moeite werd om met oorfone te luister.
Die Kersfeesblog is by www.reisblog2.com en die koreblog by www.choralblog.com